Wat gebeur hierdie week by ons?

Vrouebybelstudie

Dinsdag

10:00

Konsistorie

Silwervarings

Donderdag

10:00

Konsistorie

Koffiekroeg

Vrydag

18:30 tot 20:30

Jeuglokaal

Eredienste - 18 Oktober 2026

09:00 Oggenddiens – Ds Anje Zeeman

10:00 Buh-Reindiens – Ds Heinrich Gotze

19:00 Aanddiens – Ds Jacques van Rensburg

Eredienste - 18 Oktober

Oggenddiens (09:00)

Prediker: Ds Anje Zeeman

Teksgedeelte: Genesis 45:4-8

Tema: Josef en die bont baadjie

Evening Service (19:00)

Preacher: Rev Jacques van Rensburg

Passage: Luke 18:9-14

Theme: Flexing in Prayer